+11
Selfsorg in Linden

The Pin Oak Apartment 6

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wilna Van Der K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Skoon en gerieflik in 'n pragtige omgewing. Skoon en netjiese kamer met alles wat mens nodig het. Lynne is 'n baie bedagsame en vriendelike gasvrou. Pragtige boomryke omgewing met oulike restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Baie rustig. Baie privaat, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek

105 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA048ee1d5391162865f0e39675d11b1924a45d6ed159277574b8dfab92e8c1ef03a81f69285932b1002eed4bef90755b7166c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 105 6th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.1316626 27.9980413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang