+11
Selfsorg in Linden

The Pin Oak Apartment 6

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 105 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Die Pin Oak Woonstel 6 is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Linden, Johannesburg, geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die woonstel het 'n TV met Netflix, 'n toegewyde werkspasie en 'n tee- en koffiestasie met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n opwasbak. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien, asook gratis WiFi.

Die eenheid maak oop na 'n gedeelde binnehof en bied toegang tot rustige gemeenskaplike tuine, 'n swembad en 'n braai-area. Veilige parkering op die perseel verseker 'n veilige en rustige verblyf, terwyl die sentrale Linden-ligging maklike toegang tot Johannesburg se besienswaardighede bied.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 105 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek

105 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cefca2b447339aa8834b28a07058dbae3dd62cc858794fb134190083e5e47a11a2dbb02fe2e8ad6d590ed25ec7ee6c9ee20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 105 6th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1316626 27.9980413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang