+11

The Pink Orange

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Da Gama Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Pink Orange is 'n knus oopplanwoonstel op die eienaar se perseel in die kusgebied van Strand in Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir oornagverblyf.

Dié woonstel het lugversorging, 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaaparea het 2 dubbelbeddens en linne en badhanddoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi en 'n TV met Netflix en DStv is beskikbaar. Daar is ook 'n lessenaar.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die strand is net 950 m vanaf die verblyf en gaste kan verskeie restaurante of winkels wat naby is, verken.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dalene V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer besoek en vir ander aanbeveel. 'n Besonder netjiese eenheid. Regtig waarde vir geld. Dankie vir die heerlike skoon linne en moeite...
Sien meer
Nov 2025
Mariam V
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful tranquil. Was very nice, so relaxed and peaceful. I needed this break from the city life. I will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Jm V
5.0
Die plekkie is klein maar ons het baie lekker geslaap en gebly. Dit is 'n baie oulike, skoon en lekker plekkie om te bly.
Sep 2025
Desmond B
Saam met lewensmaat
5.0
A fantastic stay! Excellent. Clean, comfortable, great hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Clint B
Gesin met tieners
5.0
Was baie lekker en dus loop afstaan van die see af. Ons as familie het die rustigheid baie geniet.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 60 Da Gama Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pink Orange het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Da Gama Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fffdf5df1fb83a30788a72cb91f2615ff04e0119cab7f8af749aea2102e332ae7750a8d883892f7b9e92ecf567ba2c9d052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 60 Da Gama Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.103530501804 18.8278704061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang