4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- Off the R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
The Pods is net langs die R511 naby Thabazimbi geleë en bied 'n unieke, privaat en eksklusiewe bosveld-ervaring in 'n houthouerhuis wat spog met ongelooflike uitsigte oor die omliggende Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge.
Die knus en stylvolle hutte bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Boonop het hierdie sonkrag-aangedrewe hutte 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Vir totale ontspanning het hierdie hut geen TV of WiFi nie.
Gaste kan teen 'n ekstra koste plekke op die plaas bespreek. Thaba eNtle bied ook voorafbestelde kosbokse, voorafbestelde piekniekmandjies, e-fietsverhuring, wildritte met skemerkelkies en staproetes.
Deur die skuifdeure is 'n onderdakstoep met buitesitplek, wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Dié patio lei af na 'n braai-area en 'n houtdek met 'n houtbrandbad waar gaste saans met 'n skemerkelkie kan ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lounize Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
- Gaste dink The Pods het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang