+31
Selfsorg in Bloemfontein

The Prickly Pear

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Debbie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Skoon en netjies. Pragtige plek en tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico En Annette N
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Uitstekende persoonlike diens ervaar en Leonie. Die kamer is na 'n lang dag van krieket so skoon en netjies dat dit net 'n plesier was om daar te bly. Beveel The Prickly Pear ten sterkste aan. Baie dankie, ek sal vir seker weer met graagte hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hania M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Salig, skoon en netjies. Baie lekker gebly, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker rustigheid, en puik gasvryheid. Weereens baie lekker gebly. Julle gasvryheid is een van die beste. En die eenheid het alles wat 'n mens nodig het. Ons hondjie sê ook dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Lovely relaxing stay! Just far enough from the noise, but still close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lise F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Puik. Baie netjies, skoon, gerieflik en net wat ons nodig gehad het vir ons oornag in Bloemfontein. Was 'n goeie nagrus met vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Private, quiet, peaceful. Super lovely and cozy little stay. Would definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik, rustig, ontspanne. Was heerlik. Mense is gasvry en het ons baie spesiaal laat voel. Ons het ontspan en die natuurskoon en bokkies baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Stilte naby die stad. Ons hou daarvan om buite die stad te bly. Die voordele is soveel meer as in die stad. Wat lekker was, is die stilte. Die eenheid is baie goed beplan en dit het genoeg spasie. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelene F
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

'n Gem in Bloemfontein. The Prickly Pear is beslis ons gunsteling blyplek in Bloemfontein. Op 'n ys koue wintersdag ge-arriveer en ons het in 'n heerlike warm studio ingestap. Die moderne studio het alles wat 'n mens nodig het vir 'n paar aande se verblyf. Ons het die saligheid van die stil omgewing waardeer. Michael en Leonie is 'hands-on' en baie aangename 'hosts'. We highly recommend The Prickly Pear.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Talisha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Greyvenstein Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14cb48685d9f1ebaa50036d22503edac44bfd7724fa9bf8cf0cabcdfc7417f80933b8c3b7f3f5518f44c744ba5c8aeadec1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Greyvenstein Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.025794719901 26.142681674656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang