+15
Selfsorg in Piet Retief

The Prophet's Chamber

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Serma V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Vriendelike gasvrou, ruim en stylvolle verblyf, met uitstekende waterdruk. Ons het heerlik by The Prophet’s Chamber gebly. Dit was net te kort. Die plek was ruim, baie netjies en skoon, en perfek vir ons gesin. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik, hulpvaardig en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Een van die hoogtepunte vir my was beslis die bad met uitstekende waterdruk, iets wat mens deesdae nie maklik kry nie! Die kinders het dit ook baie geniet om hul eie beddens te hê en het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elke
The Prophet's Chamber
Baie dankie vir die mooi woorde! Julle is enige tyd weer welkom by The Prophet’s Chamber.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek

8A Van Dyk Street, Mkhondo, 2380, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1525724951b084ce993ffaa1bbdcfcfdc4d20c0e09cd7626641e5cec84d7ad1365cb518edecbba398676bc4c3fc4a9822323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 8A Van Dyk Street Mkhondo 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.009661221315 30.815221872422
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang