- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Quiver Tree Guest House bied 3 luukse en gemeubileerde eenhede met pragtige tuin-uitsigte. Elke kamer het 'n onderdak-patio en privaat braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad wat gaste kan benut.
Kamer 1 het ‘n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Kamer 2 het ‘n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en Kamer 3 het ‘n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Al die kamers het badkamers en volledig toegeruste kombuise.
Die kamers is stylvol gemeubileer met unieke inspirasie van die Oranjeriviervallei. Elke kamer het 'n TV, lugversorging, yskas, koffie- en teemaakgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 253
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink The Quiver Tree Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang