The Rob’s Greenlee Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Rob’s Greenlee Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige Greenlee Eco-Estate in Sandton. Dit is die ideale wegbreek en die landgoed bied fantastiese geriewe en is net 10 minute vanaf Mall of Africa.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Die skuifdeure lei na 'n balkon. Die landgoed het 'n leefstylsentrum met 'n restaurant, swembad en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang