2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R600, Rockwood Earth Lodge, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Rock Cave @ Rockwood Earth Lodge is 'n unieke en bekoorlike eenheid wat ontwerp is om soos 'n grot te lyk en met inheemse plante versier is. Dit is in die skilderagtige Champagne-vallei, net anderkant die Drakensberge en bied 'n privaat wegbreek. Dit spog met 'n lieflike uitsig oor Cathkin Peak en die Dragon's Back.
Hierdie oopplan-slaapkamer is in 'n rots geleë en is 'n gesellige toevlugsoord vir 'n paartjie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid lei na 'n area met buitesitplek, 'n kaggel en 'n Weber-braai. Daar is ook 'n gemeenskaplike rotspoel.
Rietbokke en duikers kan soms in die omliggende inheemse tuin gesien word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R600, Rockwood Earth Lodge, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Rock Cave @ Rockwood Earth Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R600, Rockwood Earth Lodge, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang