The Rose 201
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 035 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Rose 201 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel, perfek geleë in die hartjie van Kaapstad se lewendige middestad. Geleë binne loopafstand van Breestraat se bruisende kafees, restaurante en naglewe, bied hierdie moderne toevlugsoord gerief en gemak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en ingeboude kas, terwyl die gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas in. Die leefarea het gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met uitsigte op Tafelberg. Gaste kan die dakswembad met pragtige uitsigte oor die stad en berge geniet, fiks bly in die gimnasium op die perseel, of ontspan by een van die koffiewinkels in die gebou of naby. Met maklike toegang tot die V&A Waterfront, CTICC en openbare vervoer, is dit 'n goeie basis om Kaapstad te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang