4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Off the R62, Zandleegte Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Rugged Cottage is ’n knus selfsorgkothuis vir 4 gaste op ’n plaas langs die R62 tussen Montagu en Barrydale.
Hierdie rustieke kothuis werk met 12V-sonkrag en gas, en dit het nie elektrisiteit. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, ’n kombuis en ’n sitarea, en dit het buite-badkamergeriewe.
Die slaapkamer het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Die badkamer is buite die kothuis en het ’n stort en toilet.
Die kombuis is met ’n yskas, tweeplaat-gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ’n eetarea wat na ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai lei. Die kothuis het nie WiFi nie, maar daar is selfsoonsein. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word. Daar is 'n plonspoel om in af te koel. Daar is 'n besonderse staproete en bergfietsroetes op die plaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Esmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R62, Zandleegte Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink The Rugged Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R62, Zandleegte Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang