Pick your preferred language

English

Afrikaans

+44
Hotel in Ladysmith

The Royal Hotel, Ladysmith

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 108 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 140 Murchison Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers.

Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, asook lugversorging, internet, 'n telefoon, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel het 'n tradisionele Engelse kroeg, restaurant, 'n gesellige koffiewinkel en 'n sportkroeg. Die hotel het ook 'n konferensiesentrum wat vir troues of ander funksies gehuur kan word. Daar is veilige onderdakparkeerplek.

The Royal Hotel, Ladysmith is naby museums, restaurante, 'n winkelsentrum en ander geriewe in die dorp.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Danie E
4.6
Overall good. Most hotels have a bar fridge and I was missing the fridge, only to find it is an extra charge for the fridge. WiFi in ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Edwin V
Saam met lewensmaat
4.6
Overnight stay. If you have an interest in history, this is a good place to stay. The room was very neat and clean. Hotel staff were re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Andries M
Saam met lewensmaat
4.2
Rustig en onopgesmuk. Die hotel is tipies vir 'n oornagreisiger. Alles is skoon en funksioneel, maar dit is 'n ou hotel. Die personeel was baie akkomm...
Sien meer
Des 2025
Jeanette B
Saam met lewensmaat
4.0
Lawaaierige buurt, gordyne kort 'n was, TV het nie gewerk nie, ons het 3x gebel. Die kamer was skoon en netjies, daar was koffie, tee, versnaperinge.
Nov 2025
Jeanette J
Gesin met klein kinders
3.8
Verblyf was redelik goed. Ons was goed ontvang. Het DStv kanale verwag op TV. Dit was meer OpenView kanale. Hulle kan 'n barfridge ook in die kamer si...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 140 Murchison Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Royal Hotel, Ladysmith het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

140 Murchison Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 108 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNWM2ODlkLWViYjAtNDVlMy05NzNjLWYzNmZiODZjYmMxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 140 Murchison Street Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.56049 29.78097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang