Ladysmith Akkommodasie by The Royal Hotel, Ladysmith | LekkeSlaap
+41

The Royal Hotel, Ladysmith

Hotel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir The Royal Hotel, Ladysmith
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hanrah G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanrah G
Besigheidsreis

Netjies, skoon en kos baie lekker.

Die doel gedien en baie vriendelike diens.

Corne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Gesin met tieners

Aangenaam. Netjiese plek. Oulike restaurant, lekker aandete en ontbyt. Vriendelike en behulpsame personeel.

Baie gereën toe ons daar aankom. A.g.v. reën was van die elektriese drade nat, wat veroorsaak het dat die krag in ons kamer bly trip het. Die personeel het aanhou probeer om dit uit te sorteer, maar het ons op die ou end geskuif van ons familiekamer na twee kamers langs mekaar op 'n ander vloer, sonder enige ekstra koste vir ons. Tydens die hele proses was die personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Sanett U - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanett U
Gesin met tieners

Outydse hotel, ons het so lekker gebly en gekuier.

As jy is eers indraai by die hek is dit soos 'n oasis in die middel van die midde dorp. Die personeel was fantasties, die geriewe puik en die hotel restaurant wat baie lekker. Die restaurantbestuurder was ongelooflik oulik en hy het so mooi na ons gekyk. Die pryse was billik en die kinders het dit vreeslik geniet.

Prince H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prince H
Gesin met klein kinders

We had a great time!

Thanks a lot for your hospitality.

The Royal Hotel, Ladysmith's terugvoer

Dear Prince,

Thank you so much for your lovely review. It was a pleasure having you and your lovely family stay at the Royal Hotel. We look forward to welcoming you back again, one day.

Kind regards,
Anne Lee - Rooms Division Manager

The Royal Hotel, Ladysmith
Esmari G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien steree.

Vriendelike diens en pragtige uitleg van geskiedenis.

Vanaf R1 575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 575
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 132 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchisonstraat 140 , Ladysmith , 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNWM2ODlkLWViYjAtNDVlMy05NzNjLWYzNmZiODZjYmMxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 575  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 140 Murchison Street Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.56049 29.78097
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za