+18

The Sage | Ocean Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 377 Main Road, 707 The Sage, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sage | Ocean Views is 'n bekoorlike oopplan-woonstel in een van Kaapstad se mees gesogte woonbuurte, Seepunt.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.

Die gebou bied ook 'n gemeenskaplike sake-sitkamer en 'n rugsteunkragopwekker vir gebruik tydens beurtkrag. Straatparkeerplek is naby beskikbaar. Die gebou is binne loopafstand van die Seepunt-promenade, plaaslike kafees, restaurante en winkels. Gaste het maklike toegang tot ikoniese besienswaardighede soos Tafelberg, Clifton- en Kampsbaai-strande, en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 377 Main Road, 707 The Sage, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 586
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 586
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 586
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 377 Main Road, 707 The Sage, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e6fdf8742083f2d70862ab57c5e9623aec3ccde9c9a0964ab4673c7c1ebdd8a64906ee1380d9d662a101fb6bf50d5fcb16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 586 per nag, vir 2 mense 377 Main Road 707 The Sage 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.91757110311 18.388462053629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang