- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 Venice Road, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken.
Daar is 15 pragtige kamers en jy kan persoonlike diens verwag. Elke kamer het 'n elegante styl, sommige kamers het 'n uitsig op die eeu oue St James-kerk en ander kyk uit oor die vreedsame tuin.
Ontspan en eet by die halaal-restaurant waar jy ontbyt kan nuttig of fynproewersdisse op Vrydae en Saterdae.
The Saint James on Venice is bekend onder sakereisigers as 'n plek waar jy heerlik kan ontspan na 'n lang dag.
Die gastehuis is ook ideaal vir vakansiegangers, paartjies en 'n lekker naweekwegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
The Saint James
On Venice ...
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 100 Venice Road, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Saint James on Venice Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Venice Road, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang