+39
Gastehuis in Hartbeespoort

The Sanctum

10 gaste

5 slaapkamers

5 beds

5 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Pebble Lane, Pecanwood Estate, Hartebeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

The Sanctum is op die eksklusiewe Pecanwood Estate in Hartebeespoort, en bied luukse verblyf wat perfek is vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.

Dié ruim huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met asemrowende uitsigte. Die 2 hoofslaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad óf stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, menger en 'n toonbank met stoele. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 12, ideaal vir gedeelde maaltye. Na 'n dag vol aktiwiteite kan gaste in die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur ontspan. WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n kuierarea met 'n kroeg, sitplek en 'n binnebraai.

Buite het gaste toegang tot 'n dek. Hierdie area sluit aan by die privaat gimnasium, swembad, warmbad en braai-area. Pecanwood Estate bied ook ekstra geriewe, insluitend 'n gholfbaan, bootklub, restaurante en 'n tennisbaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reachout Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Pebble Lane, Pecanwood Estate, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 12 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

20 Pebble Lane, Pecanwood Estate, Hartebeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ff666631864e60611a2e67b10ab91ea2e6a696ca728a8fbf7e0e31d97e23aba0aecf51bdc65a52a51464a08c6a459a17ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag (plek vir 10) 20 Pebble Lane Pecanwood Estate 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.7626199 27.86351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang