5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 17 Mars Road, Marina Glen Holiday Resort, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Shack is 'n knus selfsorg-vakansiekothuis in 'n veilige kompleks by Marina Glen Holiday Resort, Marina Beach. Die kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n mikrogolfoond in. Die sitkamer bied see-uitsigte. Daar is geen WiFi nie, maar gaste kan hul eie internet-dongle gebruik en flieks op 'n persoonlike skootrekenaar stroom.
Die kompleks beskik oor 'n swembad, 'n minigolfbaan en 'n saal waar kinders snoeker en tafeltennis kan speel. Marina Beach is 'n veilige Blouvlagstrand, met 'n getypoel ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Mars Road, Marina Glen Holiday Resort, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Shack het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Mars Road, Marina Glen Holiday Resort, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang