Pick your preferred language

English

Afrikaans

+58
Selfsorg in Somerset-Wes

The Somerset Nest

Duifie
Vanaf R580
R 580 R 522
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgeenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het 'n sitarea met 'n stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg eenheid met rlektries braaipan, yskas mikrogolf en lugbrasier en breekware insluit.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die Duifie-eenheid en Swaeltjie nie ontbyt insluit nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is in die kamers verbode.
Geen musiek word by die swembad of stoep toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhandoeke saambring, en nie die badhanddoeke gebruik nie.
Gebruik asb. die plastiese glase in eenheid by swembad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swaeltjie
Vanaf R580
R 580 R 522
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Swaeltjie is 'n knus kamer met sy eie ingang. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek en 'n privaat braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die Duifie-eenheid en Swaeltjie nie ontbyt insluit nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is in die kamers verbode.
Geen musiek word by die swembad of stoep toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhandoeke saambring, en nie die badhanddoeke gebruik nie.
Gebruik asb. die plastiese glase in eenheid by swembad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R580
R 580 R 522
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

30 Curlew Way, Somerset Ridge, Somerset West, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59c4c858eb6eea5fbff852909c647ba4b2716e018a0fca21cb0c9e1487a61d14e9e03e5630862a2ee073dae024632d19b979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R522 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 30 Curlew Way Somerset Ridge 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.072315911475 18.825974402326
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang