+37
Selfsorg in Kakamas

The Stables Kakamas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
David S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lovely experience. Lovely unit and environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

It's a really lovely studio apartment. Very neat and clean. It's beautiful. It's a really lovely studio apartment. Very neat and clean. It's set in a beautiful environment with vineyards, horses, and chickens. It has a fully equipped kitchen and a braai area. Great grass area for morning exercise and undercover parking with full access control. It is rather suited more towards overnight stays than longer stays as there is only a small bar fridge, no desk for office work, and no lockable wardrobe. There are plenty of local places to visit for the tourist or new visitor to experience and explore, even a bottle of local wine to sample! When you travel often as I do and you want to feel close to home, this type of accommodation hits the mark. Your own space, private and secure, close to amenities, so after a long day you can be in a calm space to recharge for the next day. For the holidaying traveller on your way to the next destination, this is perfect. Whenever I am in Kakamas, this is where I would choose to return to stay. Thank you a million times over to the hostess for making being away from home easier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Heidi Thank you so much for this lovely review. All the detail describes exactly what it feels like staying at The Stables. We hope to see you again real soon.

Annale D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Gerieflik, mooi en baie netjies. Baie lekker gebly. Die plek het alles wat 'n mens nodig het en is baie netjies. Prentjie mooi, met die perde net voor jou deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Annale, Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.

Johann B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Baie aangenaam. Baie gerieflik en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Elzette, Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit baie.

Tania S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Huis weg van die huis. Ons het heerlik gebly en dit is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Tania Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit vreeslik baie.

Tracy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very comfortable, would definitely stay there again. Very cozy, would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Tracy Thank you for your review.

Jatha P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Ontspannend en rustig. Dit was skoon en netjies en gerieflik. Die uitsig oor die veld met die perde is baie kalmerend en rustig. Die eienaar het gesorg vir 'n kragopwekker toe die dorp se krag afgegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Jatha, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.

Janine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

‘n Lieflike plattelandse ervaring. Dit was heerlik om in so 'n netjiese en volledig toegeruste plekkie te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Janine Baie dankie vir jou terugvoer oor ons plekkie. Dit word baie waardeer.

Anli G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfect for a stop over. What a beautiful, quaint place, with horses grazing in front of the unit. The unit has everything you need for a stop over and is stylishly decorated. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Anli, Thank you very much for your review. I am glad that you enjoyed your stay.

Manda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wat 'n plaaslike verrassing! Rusige omgewing met perde, hoenders en wingerdborde. Die stal was uiters gerieflik en smaakvol toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Manda Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit vreeslik baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

309 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9177d5c973f1e815d050c4d7da2379b6eaf7149214e367b301a1da5218f1cf4a689d8cf99c2a526bb78331571802c33399d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 309 Neethling Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.767662775603 20.618903928571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang