Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Kakamas

4.3 / 5  
volgens 105 resensies
Lees regte resensies van Kakamas van 105 geverifieerde gaste.
Indien jy Kakamas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kakamas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kakamas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kakamas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kakamas Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kakamas

Peaceful Garden Cottage bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n stil woonbuurt in Kakamas. Dié oopplan-kothuis is in die tuin van die eienaar se hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas

Twee Palms Selfsorg Woonstelle bied bekostigbare selfsorgverblyf in die klein dorpie, Kakamas. Hierdie dorp skuil aan die oewers van die Oranjerivier en bied 'n ontspannende wegbreek tussen die wingerde en plase. D...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kakamas

Belvedere Gastehuis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net oornag. Dit is op dieselfde perseel as The Rosé Café geleë wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Dit is...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kakamas

Palmhof Chalets is in Kakamas, naby die Oranjerivier, in die hartjie van die skilderagtige Groen Kalahari geleë. Ons streef daarna om ons gaste te bederf met 'n rustige, aangename ervaring in hierdie vreedsame omge...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas

The Meerkat Compound bied gerieflike, huislike selfsorgverblyf in Kakamas in die Noord-Kaap. The Meerkat Compound kan maklik bereik word met die N14, wat dit ideaal maak vir diegene wat reis na Namibië of wat die K...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas

O'Hiki Gastehuis is in die dorpie Kakamas in die Noord-Kaap geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kakamas

Die Kalahari Gateway Hotel is in die hartjie van die Noordwes-Kaap geleë, net 40 km vanaf die legendariese Augrabies Waterval, op die roete na Namakwaland met sy asemrowende lenteblomme. Verblyf word gebied in 26 ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas

Kaniklani Guest Apartments bied goed toegeruste selfsorg-akkommodasie in Kakamas. Hierdie selfsorgwoonstelle is huislik en ideaal vir 'n rustige en ontspanne wegbreek. Kaniklani bestaan uit 'n tweeslaapkamerwoonste...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kakamas

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

28°South Self-catering Unit is op 'n plaas in Schroder, sowat 5 km van Kakamas af geleë. Die eenheid is privaat en bied veilige parkeerplek vir jou voertuig. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

Niekerk's View is in die Noord-Kaap, naby Kakamas op die mooi Paardeneiland, net 3 km van die R359 af, op pad na die Augrabieswaterval. Dié werkende plaas is op ’n heuwel en bied pragtige uitsigte oor die wynland...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

Innikoelte Gastehuis is in Marchand langs die Oranjerivier op die R359-roete tussen Kakamas en Augrabies geleë. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

Die Bult Plaas is naby die dorpie Marchand in die Noordelike Provinsie geleë. Gaste kan in die hoofhuis of in 'n selfsorg-eenheid tuisgaan. Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers met en suite-...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

Kakamas Hotel is deel van die Country Hotels-groep en is in Kakamas geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy natuur en wildspesies, 4x4-, stap- en bergfietsroetes, en ikoniese besienswaardighede wat die Augrabie...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

Lake Grappa Guest Farm voorsien rus vir die liggaam en gees in 'n stukkie ongerepte paradys. Hierdie gasteplaas skuil in die hartjie van die Groen Kalahari en word omring deur wingerd wat tafeldruiwe oplewer. Daar ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kakamas

Voorkeurvennoot
10% af Weeksdae!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

Quiver Tree Guest House bied 3 luukse en gemeubileerde eenhede met pragtige tuin-uitsigte. Elke kamer het 'n onderdak-patio en privaat braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad wat gaste kan benut. Kamer 1 het ‘n koni...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

Khamkirri is prettig, pragtig en die ideale plek om te stop terwyl die bekoorlike Noord-Kaap verken word. Daar is 'n verskeidenheid verblyf-opsies, elkeen gepas vir 'n ontspanne vakansie. Dit bied skoon en geriefl...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

Klein Renosterkop bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie, Augrabies. Dié dorp is op die oewer van die Oranjerivier geleë en is veral bekend as die tuiste van die asemrowende waterval by die Augrabies Nasion...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

Avonsrus bied gehalte-verblyf aan 8 gaste en is die ideale oornagplek vir avontuurlustige natuurliefhebbers en sakereisigers. Die huis is naby die Augrabies-waterval wat dit die perfekte plek vanwaar gaste die doend...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR495
R371
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Augrabies, Groen Kalahari

Orange Guestfarm is op 'n kleinhoewe in Augrabies en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die gasteplaas bedien vars vrugtesap en ...

Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs 4 km van ons af. Verblyf word in 3 tipes eenhede gebied, naamlik gesinseenhede, dubbeleenhede en h...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Kakamas akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Augrabies blad indien jy na meer Augrabies akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za