+123
Selfsorg in Clarens

The Stoke House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jonette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige, netjiese blyplek. Stoke House is 'n pragtige en gerieflike blyplek. Baie netjies met alles wat nodig is vir 'n lekker oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Eenheid mooi uiteengesit en baie netjies. Baie lekker gebly - mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Spectacular. The host was welcoming and friendly, and the place was very homely. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
The Stoke House
Lovely having you stay with us, Desiree! You were the perfect guest

Brentley H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Beautiful with a view of the mountains. It was a very quiet and clean place to stay. I will definitely recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Enjoy the rain and the sunshine. Walk a lot, including the side roads! Yes, but with a proviso. The accommodation was clean, new, and neat. The unit we stayed in is ideal for a couple. The check-in and check-out process was fine. The lawn had been mowed recently and was neat and tidy. The Weber barbecue worked fine and the communal fire pit was also great - used once in 3 days. We suggest that you remind visitors to bring along their own shower gels and soaps - we made the wrong assumption. The only downside (for us) was the busy corner. The vehicle traffic is endless from Main St into the side road, from early until late. If you don't mind traffic noise or are out and about early till late - no sweat. Thanks for the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindy M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2026

Nie great nie. Mooi dekor, maar verblyfgerief nie goed nie. Die kamer is mooi, maar die ligging is op die hoofpad na die Trustgebied toe, so verkeer was van vroeg lawaaierig. Die bed was klein en vreeslik sag. Daar is geen privaatheid nie. My buurman het voor my kamer 'n foon gesprek gehad en toe ek uit die stort klim, moes ek inderhaas gordyne toetrek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustigheid vir die siel. Baie netjiese eenheid, alles wat 'n mens nodig het en meer. Geniet dit om te stap, die eenheid is baie sentraal geleë naby die dorpie en die begin van staproetes. Ons het baie lekker gebly. Die WiFi was natuurlik 'n bonus met tieners, veral in die aande wanneer almal moet ontspan na 'n lang dag. Die kaggel was 'n wenner met die koue aande. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
The Stoke House
It was such a pleasure having you and your family stay with us, Alida. We look forward to having you all back again for another visit soon!

Bianca L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ongelooflike lekker naweek! Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring. Check-in was maklik, die plekkie was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
The Stoke House
You were amazing guests and it was a pleasure having you stay with us! Visit again soon....

Chene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Brilliant! Fantastic stay! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Short mid-week stay in Clarens, really enjoyable. Great location and very well equipped house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

123 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7328348dff7cd872d928b592168cfcc7e0d95c3035fe0f5c7ee9049d2d15a685e12e1f9855d7b68c7bc1cc0179c94f8eb639?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 123 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519727156924 28.417206570829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang