4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Studios on 2nd - Studio 3 is 'n selfsorgkothuis net 50 m vanaf Hobiestrand en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoeltjies toegerus. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV is.
Die leefarea lei na die stoep met buitemeubels en 'n Weber-braai. Dit is ideaal vir gaste wat wil ontspan ná 'n besige dag in die dorp. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie eenheid is stapafstand van die strand af en naby die bekende Board Walk, verskeie restaurante en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 266
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Vrystaat
- Gaste dink Studios on 2nd - Studio 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang