- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Jarvis Road, Berea, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Studio's bied lieflike selfsorgverblyf in 2 pragtige ateljeewoonstelle in die hartjie van Berea. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Elke ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste verdieping en 'n badkamer onder. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea op die onderste verdieping beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en die slaapkamer bo het 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is naby Oos-Londen se gewildste restaurante.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 56 Jarvis Road, Berea, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink The Studio's het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Jarvis Road, Berea, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang