4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 162 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Suite Luxury Safari Villa bied 'n romantiese en luukse ervaring in die bosveld in Marlothpark Privaat Wildreservaat in Mpumalanga. Gaste kan verskeie aktiwiteite in die omgewing geniet.
Die slaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad, 'n toilet, 'n wasbak en 'n buitestort. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n skottelgoedwasser, oond, mikrogolfoond en al die nodige kombuisware toegerus. Die verblyf het 'n alarmstelsel en WiFi is ook beskikbaar. Verder is daar 'n omsetter en JoJo-watertenk wat ononderbroke krag- en watertoevoer verseker.
Hierdie villa het 'n uitkyktoring met 'n romantiese sonbed en kroeg, 'n knus boma-area, 'n buitekombuis en 'n privaat swembad met swembadstoele. Daar is ook 2 fietse beskikbaar wat gaste kan gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Thies Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 162 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink The Suite Luxury Safari Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
162 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang