+26
Gastehuis in Centurion

Feather Tree Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Susan N
1 nag
5.0
Jan 2026

Dit was gerieflik en baie stil. Ons is vriendelik ontvang. Alles is skoon en netjies en dit is 'n lekker ruim kamer, asook die spasie in die badkamer is verrassend vir iemand soos ek wat entevrees het. Baie dankie dat ons by julle kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Feather Tree Guesthouse
Dankie, dit was 'n plesier om vir julle te ontvang.

Fransois B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Vinnag maar parkering waar baie beperk en klein. Ons het lekker gebly, maar was maar net 'n kort tydjie daar. Het net oorgeslaap om te kan krieket kyk in Centurion.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vanessa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23 Blackberry Avenue, Zwartkop, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11d1f55694dac230395d2903f5ed0a951fb01d73c306ecdf08d072b1e2e29553153d4456a31034d4d5acdb7ecf782535fe0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 23 Blackberry Avenue Zwartkop 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.8643669 28.1870885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang