+10
Gastehuis in Bryanston

Pecan Nut Tree

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Paul M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Serene, beautiful, convenient and relaxing. The rooms, the facilities and gardens are immaculate. It is very serene and relaxing here. Pamela's service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Very pleasant stay and a friendly host. Very pleasant stay and a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefani C
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Unbelievable value for money. The unit is huge and very comfortable. And absolutely spotlessly clean - it was even cleaned over weekends. It might be the best shower I've had in years! I was only going to stay for two nights, and eventually stayed for nearly a week. Taking into account that a lovely breakfast is also included, the price is almost ridiculously low. I would highly recommend Pecan Nut Tree. My only 'warning' would be to anyone who struggles to walk - it is a bit of a walk from the parking to the Shangri-La room. It's quite safe, and I was allowed to stop next to the unit to pack and unpack, but if you're on your own and have difficulty walking, it might be better to book into the main guest house instead of the individual rooms. I like the separate rooms for their privacy, peace and quiet. Will definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, veilig en netjies. Die akkommodasie en diens was uitstekend gewees. Die personeel was selfs bereid om ontbyt kamer toe te stuur vir my vrou wat nie mobiel was nie. Ek hoop die eienaars besef die waarde van die personeel wat so toegewyd is. Wat wel gepla het, was die gebrek aan DStv. Die gebruik van 'n Apple ontvanger was vreemd om aan gewoond te raak en die instruksies moes ge-'google' word. Gee asb. 'n inligtingblad om die Apple ontvanger se werking te verduidelik. Die plek is naby Mediclinic Sandton en dit was baie gerieflik om daar te bly en die hospitaal te besoek. Gebruik die aspek gerus vir bemarking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pamela
Pecan Nut Tree
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat julle akkommodasie en diens uitstekend was, en ons waardeer dit opreg dat julle ons toegewyde personeel opgemerk het. Dit was vir ons 'n plesier om ontbyt na jou vrou se kamer toe te stuur – ons probeer altyd ons gaste se gerief en gemak prioritiseer. Ons vra omverskoning vir enige ongerief wat die Apple ontvanger veroorsaak het en dat jy die instruksies moes soek. Jou voorstel om 'n inligtingsblad te verskaf is baie waardevol en ons sal beslis kyk na maniere om die proses vir toekomstige gaste makliker te maak. Dit is wonderlik om te hoor dat die ligging naby Mediclinic Sandton vir jou gerieflik was. Ons sal dit beslis beklemtoon in ons bemarking. Baie dankie weer vir jou deeglike terugvoer – ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom! Vriendelike groete, The Pecan Tree-span

Celest S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Exceptional. Excellent! The host accommodated us in any way possible, super friendly, super clean. Just really a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Superb. So nice! We stayed there with our baby being in hospital around the corner. They were super nice, very accommodating and even concerned for our child.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Very comfortable and safe. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Ons was vriendelik verwelkom en het 'n gerieflike verblyf gehad. Ja, definitief. Die personeel is baie vriendelik en het die eenheid mooi gemaak, ons het sommer nog 'n aand oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, netjies, veilig en net awesome. Een amazing naweek! Almal is vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Blackpool Road, Bryanston, 2146, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxMTQxMDE2LWFhNTYtNDk4Yy04Yzc2LTlkY2NiMTYwMWM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 9 Blackpool Road Bryanston 2146 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.07656 28.01652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang