+27
Standaard-dubbelkamer met tuin-uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV, mikrogolf en 'n yskassie met voorraad in. Die kamer bied 'n lieflike uitsig oor die swembad en die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard dubbelkamer met lugversorging 1
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n tuin-uitsig. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met DStv-kanale, 'n mikrogolf en yskassie. Daar is ook komplimentêre verversings, toiletware en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard dubbelkamer met lugversorging 2
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n tuin- en swembad-uitsig. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met DStv-kanale, 'n mikrogolf en yskassie. Daar is ook komplimentêre verversings, toiletware en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ruim en suite-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met DStv-kanale, 'n mikrogolf en yskassie. Daar is ook komplimentêre verversings, toiletware en WiFi. Die kamer het 'n uitsig oor die see en gholfbaan en lei na 'n dek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer met uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, nog 'n kamer met 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met DStv-kanale, 'n mikrogolf en yskassie. Daar is ook komplimentêre verversings, toiletware en WiFi. Die kamer het 'n uitsig oor die see en gholfbaan en lei na 'n dek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot dubbelkamer met see- en gholfbaan-uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie met voorraad en 'n mikrogolf in. Die eenheid lei na 'n groot dek met 'n uitsig oor die see en die gholfbaan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

38 Galway Road, Nahoon, East London, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN00f3HrninERHitNOd7aYy2bjVlQudtWush8rAalzxiYMoiJzG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 38 Galway Road Nahoon 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.989511140822 27.937057614326

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang