6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 70 St Andrews Road, Nature's Valley, The Crags, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Thimble is 'n ruim selfsorgstrandhuis in Nature's Valley. Dis net 2 minute se stap vanaf die strand en 10 minute vanaf die lagoon en woude. The Thimble is een van die oorspronklike huise in dié vallei en is as 'n pagterskothuis gebou. Dit is onlangs opgeknap en is nou 'n baie gerieflike strandhuis.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander groot kamer is apart van die hoofhuis en lei na die dek. Dit het sy eie kombuisie en badkamer.
Die moderne kombuis is volledig met splinternuwe toebehore toegerus en die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 6 mense. Die sitarea het 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n beskutte dek met stoele, 'n etenstafel en kaggel. Daar is ook 'n aparte dek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 70 St Andrews Road, Nature's Valley, The Crags, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Thimble het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 St Andrews Road, Nature's Valley, The Crags, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang