The Tide & Seek House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Palace Hill Road, Simon's Town, Cape Town, 7995, Wes-Kaap
- Vanaf R3 599 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Tide & Seek House bied die ideale kuswegbreekplek in Simonstad, met asemrowende see-uitsigte wat 'n rustige omgewing skep vir 'n ontspannende verblyf.
Die lugtige huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die kamers spog met en suite-badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badjassen en badhanddoeke word voorsien vir ekstra gemak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met ruim sitplek, ideaal vir gedeelde maaltye. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Daarbenewens kan gaste skemerkelkies op die balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Long Beach binne loopafstand van die eiendom, en Admiral's Waterfall is 2.4 km weg geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 61
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 2 Palace Hill Road, Simon's Town, Cape Town, 7995, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Palace Hill Road, Simon's Town, Cape Town, 7995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang