4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Tiny Tin House is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in 'n rustige buurt in Rawsonville.
Hierdie eenheid het lugversorging, 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien, asook 'n TV en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek op die perseel en 'n noodkragstelsel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maadje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tiny Tin House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Keerom Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang