- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Chater Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Tree House Coffee Shop and Guesthouse is aan die grens van 'n bloekomwoud in die buitewyke van die stil dorpie, Elliot. Daar is verskeie voetslaanroetes in die area en die dorp is net 90 km van Rhodes af.
Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 2 volwassenes het. Vier van die eenhede het 'n slaapbank vir 'n kind. Een eenheid is 'n gesinseenheid en het 'n stapelbed.Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort. Gaste kan 'n heerlike ontbyt, middagete of aandete bestel of hul eie maaltye in die kombuisie voorberei.
Daar is braaigeriewe wat vooruit bespreek moet word en veilige parkeerplek op die groot perseel. The Tree House Coffee Shop and Guesthouse is 'n gerieflike stopplek vir reisigers wat op pad van KwaZulu-Natal na die Wes-Kaap is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 40 Chater Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
- Gaste dink The Tree House Coffee Shop and Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Chater Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang