+23
Selfsorg in Elliot

The Tree House Coffee Shop and Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Annie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Very happy - will recommend. Perfect for a one night stopover when travelling through the area. The bed is very comfy and they offer a complimentary cold breakfast. You can order dinner from the coffee shop delivered for you to warm up in the kitchenette. Parking is secure on the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik oornag langs die hange van 'Prentjiesberg'. Megan het ons omarm met haar besondere sagte persoonlikheid en ons hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauretta D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Ons verblyf was heerlik. Kos was buitengewoon goed. Vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly! Lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Lekker oornag in Elliot. Baie lekker oornagplek vir reisigers! Aandag aan detail was besonders soos sjerrie, water langs elke bed, volledige kombuis, aandete bedien in kamer op versoek, heerlike beddegoed en handdoeke, noodpille en pleisters ens. Die paaie in die dorp is ongelukkig in 'n baie swak toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker om in 'n skoon en veilige plek te bly na 'n hele dag se reis! Ons het baie lekker geslaap! Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delete D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Always an enjoyable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koenslocksmiths E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Skoon en netjies. Die koen manne bly al vir jare daar en eet sommer. Ook daar as hulle daar oornag. Die girl daar help my altyd sommer op WhatsApp ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ideale oornag akkommodasie. Die ligging was ideaal. Akkommodasie is netjies en skoon. Skoon, gerieflike akkommodasie met aandag aan klein ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Persoonlike en huislike oornagverblyf. Ons het ’n heerlike ervaring gehad by The Tree House Coffee Shop and Guesthouse. Die verblyf was warm en knus, en ons het heerlik geslaap. Wat dit besonders gemaak het, is dat ons sommer tuisgemaakte aandete direk by die eienares kon bestel – dit was baie gerieflik en smaaklik. Sy het regtig uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en voel welkom. Haar gasvryheid het vir ons oornagverblyf ’n persoonlike en huislike gevoel gegee. Ons kan The Tree House Coffee Shop and Guesthouse met groot vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 4)
Bespreek

40 Chater Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3de3520c19f8c261d2a6c8d3e14617b41f26021bf74ec7dc0b45689f1e56ed7653c52c13f494b3cbbbcbf9707ce8084b0bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 40 Chater Street Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.330621816583 27.854207816841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang