The Tropicana Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 108 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Tropicana Hotel is 'n pragtige eiendom in die hartjie van Seepunt, Kaapstad se mees gesogte buurt. Die hotel bied verskeie moderne woonstelle en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of 'n romantiese paartjie se wegbreek.
Die hotel bied toegang tot 'n dakswembad met asemrowende uitsigte oor die see en die stadsbeeld, sowel as die moderne Juno-restaurant.
Met 'n 24-uur-concierge-diens en 'n uitstekende ligging net 'n paar treë van die Seepunt-promenade, lewendige kroeë en moderne kafees, is dit die perfekte stedelike toevlugsoord.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 108 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang