10 gaste
4 slaapkamers
7 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 353 Piet Retief Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Trout & Butterfly Guest House bied 'n gerieflik eervaring in die gewilde visvangdorpie van Dullstroom in die oostelike hooglande van Mpumalanga.
Die verblyf beskik oor 4 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste en 2 kinders. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en een van die kamers het ook 'n slaapbank geskik vir 2 kinders. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Di ebadkamers het óf 'n bad óf 'n stort. Verder lei elke kamer na n privaat stoep.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser beskikbaar.
Die sitarea het gemaklike rusbanke, ondervloerse verhitting, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het die geleentheid om die ingeboude braaigeriewe in die tuin, wat die buite-eetarea insluit, te benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Steven Jon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 353 Piet Retief Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Trout & Butterfly Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
353 Piet Retief Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang