2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 6 Bergbessie Street, Wild Olive Estate, Bloemfontein, 9310, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
The Upper Room bied gerieflike verblyf in 'n vakansiewoonstel in die veilige Wild Olive Estate in Bloemfontein wat met sonkrag spog. Hierdie woonstel is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek, reg langs die Seven Dams-natuurbewarea, met toegang tot voetslaan- en bergfietsroetes.
Dié woonstel het 'n oopplan-uitleg wat oor 'n slaapkamer, leefarea en 'n kombuis beskik en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, verhitter en gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lurica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Bergbessie Street, Wild Olive Estate, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
- Gaste dink The Upper Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Bergbessie Street, Wild Olive Estate, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang