Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 2-Enkelbed Klipkothuis
- Selfsorg
- Klipkothuis vir gesin
- Selfsorg
- Gastelodge Standaard Kamer
- Slegs kamer.
- Gastelodge Deluxe Kamer
- Slegs kamer.
- Gastelodge Wittebrood-suite
- Slegs kamer.
- Hunters Lodge - slaapplek vir 2
- Slegs kamer.
Huisreëls
Indien 'n bababedjie vir die gastehuis of klipkothuise benodig word, sal 'n ekstra koste gehef word.
Elke klipkothuis het sy eie braai-area en kombuisie. Die Jagtershuis het 'n gemeenskaplike braai-area en kombuis en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat in die gastehuis bly.
Gaste kan vleis, slaai en braaibroodjies koop, asook ander maaltye wat in die gastekamers bedien sal word.
Let asseblief daarop dat aandete teen 'n ekstra fooi beskikbaar is en vooraf bespreek moet word.
Stel ons asseblief ten minste 3 dae vooruit in kennis van enige spesiale dieetvereistes.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ons is troeteldiervriendelik, die honde moet net te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 km east of Beaufort West, 800m off the N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang