+45
Oord in Sasolburg

The View on Vaal Resort

  • Slaapplek vir 729 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Minnaar Street, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

The View on Vaal Resort is in Vaalpark, Sasolburg, sowat 82 km vanaf Johannesburg geleë. Die skilderagtige venue is die ideale ontspannende vakansiebestemming met eenhede op die oewer van die majestueuse Vaalrivier.

Die oord bied verskeie chalets met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, gesinseenhede en selfsorghuise wat geskik is vir langtermynverblyf. Al die eenhede het slaapkamers met óf 'n dubbelbed, enkelbed of stapelbed, en 'n badkamer met óf 'n stort óf bad.

Die oopplan-kombuise is met 'n yskas-vrieskas, 'n konveksie-oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitareas het twee stoele en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die deure lei na die privaat stoep en braaigeriewe buite.

Daar is 3 groot swembaddens en wonderlike visvangplekke tussen groot eike- en wilgerbome. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Gary Q
Gesin met tieners
5.0
Our stay was comfortable and everything met my expectations. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Amanda G
Saam met lewensmaat
5.0
A total awesome stay. I will definitely return. Upon arrival, we were warmly greeted at reception. Paperwork etc. was prepared with all...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Marianka B
Gesin met tieners
5.0
Die atmosfeer Donderdag en Vrydag in die nag was lekker stil en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die huisies was skoon en netjies en lekker ruim.
Mrt 2026
Mvula M
Gesin met tieners
5.0
We had a marvelous and happy stay at the resort. It was very quiet, no cars going up and down, very secure and private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Mare L
Gesin met klein kinders
5.0
Was aangenaam. Baie lekker gebly. Sal weer gaan.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Darryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Minnaar Street, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink The View on Vaal Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 588
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 588
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 588
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Minnaar Street, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 729 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f0618956e3ea1a77506a47de68f4457ec942a6c570e287c5f70d1c3ceb7e7c53d0b29bdedf991e343e537ea073872124c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R588 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Minnaar Street Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -26.76023841135 27.829613207227

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang