The Villa @ Nakai
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Parkering is slegs beskikbaar vir 2 voertuie. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie. Geen besoekers sonder vooraf toestemming van die eienaars nie. Gaste moet asseblief bewus wees dat die sitkamer se stapeldeure direk na die swembad oopmaak, wat geen swembadnet het nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Effingham Parade, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang