+5

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cynthia Fensham B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Mooiste plekkie netjies en skoon. Lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Baie lekker, gerieflik. Beste nog. Baie lekker, gerieflik, awesome. Dv sien volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Weila-marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige plek, vriendelike gasheer en baie goeie waarde vir geld. Baie lekker! Sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Great place, modern, well appointed. A very pleasant, comfortable stay. Modern, well appointed, very clean with everything one needs. I will definitely be back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Salig. Alles was perfek. Skoon, netjies, rustig en puik diens van Morne!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keithan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Awesome. Nice and quiet, awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Modern, ongelooflik mooi, dit is baie privaat en baie vriendelike mense. Dit was verskriklik lekker. Dit is ongelooflik mooi en modern. Dit is baie privaat en voel of niemand naby jou is nie. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berthine V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Dit was 'n heerlike blyplek! Rustige, stil blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Soos bo. Vriendelike eienaars, baie netjies en rustig. Het ons twee honde saam geneem, daar is 'n aparte area met gras gewees. Sal definitief weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R1 140
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 140
per nag, vir 3 mense
Bespreek

7 Jopie Fourie Avenue, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb849fd7cf941cc62ce421ff03026d0b08c3e41e1c5030279629e78e3f5cfb9ffbe5ccd009fb8353ab268485bc4a0cd77c1ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 7 Jopie Fourie Avenue Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734629444031 29.469530550332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang