+5

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Jopie Fourie Avenue, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Middelburg, Mpumalanga, is The Waypoint 'n knus selfsorg-eenheid, perfek vir sakereisigers en vakansiegangers. Die rustige omgewing maak dit 'n ideale basis vir 'n gemaklike en gerieflike verblyf.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n TV, met gratis WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus met 'n mini-braai, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele.

Gaste kan plaaslike besienswaardighede soos die historiese Middelburg Stadsaal verken, of 'n ontspannende dag buite deurbring by die nabygeleë Loskopdam Natuurreservaat – alles binne maklike bereik van die eiendom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wynand V
Saam met lewensmaat
5.0
Salig. Alles was perfek. Skoon, netjies, rustig en puik diens van Morne!
Nov 2025
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Nice and quiet, awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Marthinus S
Saam met lewensmaat
5.0
Modern, ongelooflik mooi, dit is baie privaat en baie vriendelike mense. Dit was verskriklik lekker. Dit is ongelooflik mooi en modern. Dit is baie pr...
Sien meer
Okt 2025
Berthine V
Besigheidsreis
5.0
Dit was 'n heerlike blyplek! Rustige, stil blyplek!
Sep 2025
Dewet C
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Vriendelike eienaars, baie netjies en rustig. Het ons twee honde saam geneem, daar is 'n aparte area met gras gewees. Sal definitief weer geb...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 7 Jopie Fourie Avenue, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink The Waypoint het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Jopie Fourie Avenue, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb849fd7cf941cc62ce421ff03026d0b08c3e41e1c5030279629e78e3f5cfb9ffbe5ccd009fb8353ab268485bc4a0cd77c1ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Jopie Fourie Avenue Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734629444031 29.469530550332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang