+25
Selfsorg in Witsand

The Whale Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jaco S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Dit was 'n heerlike vakansie en wegbreek op 'n baie lekker stil plekkie. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marine D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Amazing experience by the sea. It was amazing! Really nice view and a common place to have your breakfast or lunch looking at the sea. Well equipped. Communication with the owner was perfect and really reactive, 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynrae
The Whale Place
Congratulations! We are honoured to be part of your next chapter. May you and your fiancé be truly happy and blessed with many happy years together!

Sarel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Rustige omgewing, goed ingerigte, skoon en netjiese huis. Ons het baie lekker gebly. Parkering is net 'n probleem - daar is nie veel plek vir meer as een voertuig nie, alhoewel die bespreking plek vir 8 persone is. Dieselfde met sitplek vir 8 persone by die braaiplek - area te klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Heerlik gekuier. Baie netjiese huis met alles wat ons benodig het. Die braaiplek aan die agterkant van die huis is baie gerieflik tydens die winderige dae. Dis ons 2de keer by The Whale Place en sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynrae
The Whale Place
Hello Theresa, Baie dankie vir jou review! Ek is so bly julle het die huis geniet. Ons sien uit na jou volgende kuier!

Sumaya L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Loved it, looking forward to our next visit. We enjoyed every moment. We came for a fishing competition and the location was perfect. Relaxing on the balcony watching the waves was just what I needed to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlike huis om in te ontspan. Fantastiese uitsig en reg op die strand. Die huis het alles wat jy nodig het, insluitend 'n wasmasjien, tumble dryer en dishwasher.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absolutely wonderful. It was absolutely amazing from the layout to the view, absolutely perfect and close to the ocean to go fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynrae
The Whale Place
Thank you, Tiaan. So glad you enjoyed it. We look forward to seeing you again.

Anne S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Wonderful, comfortable stay with all amenities! Perfect for a family gathering of 8 adults. Great proximity to the beach and tidal pool. Well equipped and very comfortable. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Kosbare familietyd. Heerlike gebly in 'n goed toegeruste huis met die mooiste see uitsig en maklike toegang tot die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynrae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

72 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc67a85b48815af626a274c27a048273e441cb91fbbacc3a19098cf059bea9d89b0c4c730d75c7ce91d5c38a48ada3fd2ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 53 5 1 5 72 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391987946574 20.863040728836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang