Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whale Place

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir The Whale Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jean L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see.

Geen klagtes, alles na verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon en gerieflik. Mooiste see uitsig.

Baie mooi skoon en netjies. Die uitsig vanaf die balkon oor die see is waarlik iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het teveel woorde om te sê hoe lekker ons daar gebly het. Dit was awesome.

Beste vakansie nog. Pragtige plek en baie vriendelike diens. Ek kan The Whale Place met die grootste liefde aanbeveel. Dankie baie, vir jou vriendelikheid. Jy sal ons beslis weer sien, maar volgende keer baie langer. Dit is regtig baie rustig, veral as jy 'n lekker ruskans nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Dear Elize, thank you so much for your very kind words. It means so much to us when someone makes the effort to write such an amazing review! We do hope to see you again.

The Whale Place
Sandra N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man lekker.

Rustig en mooi sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, informal, easy-going lodgings with a spectacular view.

Beautifully located, large, well-equipped unit. Suited for a longer stay by a family/friends. Magnificent views from the verandah with easy access to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Hi John. Thank you for the wonderful review. So glad you had a good time. We hope to host you again. Kind regards. Lynrae

The Whale Place
Dina B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B
Gesin met klein kinders

Te heerlik, opi see!

Dit is 'n baie goeie keuse, ruim leefvertrek op die boonste vloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Baie dankie Dina,
So bly julle het dit geniet.

The Whale Place
Leana M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana M
Saam met vriende

Onvergeetlik met mooiste uitsig!

Baie rustig, uiters gerieflik en ruim met moderne toebehore en stylvolle afwerkings. The Whale Place het die mooiste see-uitsig en is reg op die strand. Tania, ons host, se diens was vriendelik, behulpsaam en uitstaande. Sal beslis weer hierdie verblyf boek sou ons Witsand weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Dear Leane, thank you so much for your kind words and your wonderful review. It means so much to us when people appreciate all we do to make their stay unforgettable. We would love to host you again. Kind regards, Lynrae

The Whale Place
Francois D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

See-uitsig op sy beste.

The Whale Place het ons aangenaam verras. Uiters gerieflik, ruim met moderne toebehore en stylvolle afwerkings. Alles werk, baie veilig en die beste see-uitsig reg op die strand. Gerieflike boardwalk af strand toe. Tania se diens was vriendelik en uiters behulpsaam. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Dear Francois, thank you so much for the wonderful review. We so appreciate that you took the time to write it and that you had such a lovely stay. We hope to see you again at The Whale Place. Kind regards, Lynrae.

The Whale Place
Debbie W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie mooi.

Mooi views, kalm en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het dit geniet.
Julle is altyd welkom.

The Whale Place
Charai B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charai B
Saam met vriende

Perfek vir 'n wegbreek met familie en vriende.

Weer was sleg, maar die plek was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhyan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhyan M
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker plek, veral as iemand lief is vir visvang, jy stap letterlik by jou kamer deur uit na die paadjie en op die sand is jy, views vanaf jou balkon is ongelooflik. Die mensies van webtuiste was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Hi Rhyan, we are so glad you got to enjoy The Whale Place. Thank you so much for your wonderful review. It means so much to us. Hope we see you again. Kind regards, Lynrae

The Whale Place
Gert M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Dit was fantasties. Ruim huis met pragtige uitsig en baie goed toegerus.

Al te kort is 'n ruitwasser, ruit krappertjie. Suidoos slaan maar gou aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Good afternoon Olivier, thank you so much for the great review. We will get one of those window cleaners. Kind regards. Lynrae

The Whale Place
Barney D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney D
Gesin met klein kinders

Amazing location and fully featured holiday home.

Nothing between you and the beach. Feels like a private bit of Witsand beach. House is much larger than we thought it would be and had all the features/amenities you would have at home. Even the braai is so well constructed that there is no possibility of smoke. 6 out of 5 if I had that option on the review!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you so much for your amazing review. Your kind words have touched my heart. We are so glad you enjoyed it. We hope to see you again.

The Whale Place
Mari V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met vriende

Pragtige, gerieflike huis met uitstekende ligging.

Gerieflike en baie netjiese huis met 'n pragtige uitsig oor die see. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Good afternoon Mari, thank you so much for your kind review. We hope to see you again.
Kind regards,
Lynrae

The Whale Place
Albert S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig op die see. Baie lekker gekuier.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die huis is baie goed geleë, goed toegerus, en 'n lekker kuierarea op boonste vloer met pragtige uitsig op die see én walvisse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. We truly appreciate that you took the time to do so.
Hope we see you again at The Whale Place.

The Whale Place
Rod D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rod D
Saam met vriende

Great view and home is comfortable and neat.

We were very comfortable and the home is equipped with a balcony and then braai areas on the back of the home for the time there is wind and you want some shelter. Easy access to the beach and definitely a place to return to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you so much for your kind review. We would love to see you again at the The Whale Place.

The Whale Place
Flippie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flippie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die plek om te rus.

Die huis het alles. Bring net kos, drinkgoed en jou klere - die res is reeds daar. Goeie uitleg. Ruim huis. Lekker kuierarea. Wonderlike uitsig. Ja, alles is hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you so much for your kind words. It's means a lot to us when people make the effort to put in a positive review. We hope to see you again at The Whale Place.

The Whale Place
Veronthea K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronthea K

Rustige omgewing met 'n pragtige see-uitsig.

Ons paasnaweek in Witsand was verskriklik lekker en rustig. 'n Welverdiende wegbreek vanaf die normale roetine in die stad en dorp en Witsand was die beste medisyne. Sal definitief weer The Whale Place besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you so much for the very kind words. It means so much to us that you took the time to submit such a kind review. We look forward to hosting you again.

The Whale Place
Piet H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, ontspan en geniet.

Baie lekker blyplek, en is op die see soos die fotos wys, nie ingezoom soos baie ander plekke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlikke review. Ons waardeur dit so baie dat julle die moeite gemaak het om dit te doen. So bly julle kuier was lekker. Ons hoop ons sien julle weer.

The Whale Place
Elzabe O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe O
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike, wonderlike naweek saam met my dogter en haar vriende.

Die hele ondervinding was fantasties. Dit was so mooi, so mooi opgepas, skoon, netjies, pragtige huis en view op die see. Dit was net ongelooflik en die gasvrou, Tania was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you so much for your kind words! It's means so much to us when people make the effort to put in a good review. We always looking at ways to improve, and it's wonderful when it's appreciated. Kind regards.

The Whale Place
Gouwa G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gouwa G
Gesin met klein kinders

Cozy, relaxing.

It was cosy and relaxing, I liked the fact that they had washing machine and tumble dryer but there were no washing lines though. I did also not enjoy the fact that the neighbours use the path that leads to the sea as a shortcut they come on to the grass section to use the path, which made it not so private because I could not always open my curtains completely due to people using the shortcut. But other than people stepping over to use our shortcut it was a relaxing, cosy holiday place that I would definitely recommend to people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you for your review. People may not take shortcuts to the beach on our private footpath. We will be looking into ways in which to block that access. There is a public washline about 50m from the house that everyone uses for their washing and beach towels which are perfectly safe, but for convenience sake, we will look into putting up some sort of retractable washline that does not take away from the beauty of The Whale Place.
We are so happy that you had a lovely stay and look forward to seeing you in Witsand again.
Kind regards

The Whale Place
Barbara B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met vriende

Asemrowende uitsig, luukse, bekostigbare akkommodasie met absoluut alles wat nodig is.

Ons was bietjie skrikkerig oor die opmekaar-verblyf in die oord, maar as The Whale House se deur eers oopgaan, weet jy nie van jou bure nie. Dit sal moeilik wees om 'n beter ligging met 'n beter uitsig te kry. Reg op die see. Die wonderlike huis is luuks, smaakvol, modern, uitstekend toegerus, pynlik netjies en skoon, met 'n verrassing hier en daar. Meer as een gesin kan heerlik hier kuier. Daar's tot 'n wasmasjien en 'n vrieskas, om nie van al die badkamers te praat nie. Dit was redelik koud en nat maar nogtans kon ons skaars van die heerlike stoep af wegkom, vanwaar ons ons in walvisse kon verkneukel. Boonop meer as een braaiplek. Onthou net daar's trappe, maar my 81-jarige metgesel het nie daarmee gesukkel nie. Baie dankie dat julle jul stukkie paradys deel. Hoop om gou weer te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Dear Barbara,
Thank you so much for your very kind words. It's such an encouragement. It fills my heart to know that you enjoyed our special spot as much as we do. We look forward to your next visit.
Kind regards,
Lynrae

The Whale Place
Danita D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita D
Saam met vriende

Ek was in die paradys!

Dit is die pragtigste, netjiese plek met die beste ligging wat ek nóg by die see in gebly het! Absoluut alles is daar, goeie gehalte en niks kom kort nie, ons het hopeloos te kort gebly, volgende keer kom ons sommer baie langer! Maak die voordeur oop en almal sê wow! Lê op jou bed en kyk op die branders wat breek, staan in die goed toegeruste kombuis en kyk op die branders wat breek, gaan vinnig af na die goue strand en voel hoe die branders breek, groot wow! Besonderse plek, vriendelike mense en die lekkerste woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you, Danita.
Really appreciate that you took the time to write such a wonderful review. Your kind words are so encouraging.

The Whale Place
Shane S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane S
Gesin met tieners

Great location.

But toilet seat loose, shower floor could be cleaned, better needs blinds at front door, front door and window have no blinds and this faces street. Limits privacy in 2 bedrooms otherwise kitchen well stocked with all utensils and a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you for the review. We will attend to the issues mentioned.
Kind regards
Lynrae

The Whale Place
Alta V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V
Saam met vriende

Dis 'n pragtige plek met pragtige uitsig.

Daar was 'n paar foutjies wat ons aan die agent daar gemeld het, wat aandag sal moet kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you for your feedback. So glad you had a good stay.

The Whale Place
Colin P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin P
Saam met vriende

Peaceful, beautiful views and modern appliances.

Prompt service received from Tania who settled all our queries timeously.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you for your positive review. Very encouraging.

The Whale Place
Shireez H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shireez H
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Sal weer daar tydjie spandeer die natuur is asemrowend en ons het die kuiertjie vreeslik geniet. Baie dankie aan die gasvrou sy was altyd behulpsaam en ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlikke review. Dit is baie bemoedigend.
Vriendelikke groete,
Lynrae

The Whale Place
Matty G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty G

Fantasties, asemrowend, rustig.

Ek sal die Whale Place enige tyd aanbeveel. Dit was skoon en netjies met 'n fantastiese uitsig! Tania het ons met ope arms ontvang en ons baie welkom laat voel. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you, Matty, for your kind words. It's such an encouragement for us. We hope to see you again at The Whale Place.

The Whale Place
Margot R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot R
Saam met vriende

Beter as verwag.

Die area is baie veilig met die mooiste uitsig oor die see. Ideaal vir ’n wegbreek van besige lewe en ons gaan definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit sal 'n plesier wees om julle weer te hê by The Whale Place.

The Whale Place
Gertrude N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertrude N

Heerlik

Die ligging en uitsig was pragtig. Die diens uitstekend. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank You so much for your kind review and for making the effort to do so. It is very much appreciated. We would love to host you again in the new year.

Best Wishes for you and your family,
Lynrae

The Whale Place
Sue-ann M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-ann M
Saam met vriende

Heerlik gekuier, net te kort. Stel voor mense gaan vir ten minste 4 dae.

Stel voor mense gaan vir ten minste 4 dae om die rustigheid in te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you Sue, I agree 100%. Witsand is such a beautiful place, you need to give yourself enough time to unwind completely. Hope to see you again.
Thank you for your lovely review.

The Whale Place
Stephan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan L
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier!

Die mooiste see uitsig. Skoon netjiese plek. Die gasheer wel, ek sal nie weer die plek huur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Place se terugvoer

Thank you for your kind review and comments on our establishment.
We are so sorry that we could not accommodate you with your dogs, as we did mention on the website that we are not pet friendly.
Kind regards,
Lynrae Smith

The Whale Place
Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 72, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc67a85b48815af626a274c27a048273e441cb91fbbacc3a19098cf059bea9d89b0c4c730d75c7ce91d5c38a48ada3fd2ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 32 5 1 5 72 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391987946574 20.863040728836