7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 367 Lethabo Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The White Cabin is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom wat die perfekte naweekwegbreek in die rustige dorpie Dullstroom bied. Gaste kan lekker uitrus en die prentjiemooi landskap inneem.
Hierdie eiendom beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste en 1 kind. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelmatras vir 'n kind. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 8 gaste, oorgenoeg sitplek en 'n kaggel. Gaste kan ook 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie op die stoep geniet met 'n pragtige uitsig oor die omgewing.
Die eiendom is naby talle besienswaardighede en aktiwiteite indien gaste die plaaslike omgewing wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 367 Lethabo Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The White Cabin het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
367 Lethabo Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang