9 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 582 Fish Eagle Drive, Cintsa, East London, 5275, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The White House at Cintsa is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis net 'n klipgooi vanaf die strand. Die hoofstrand is minder as 1 km ver tesame met verskeie besienswaardighede insluitend restaurante, winkels en ander geriewe. Hier het gaste alles wat hul nodig het vir 'n heerlike seevakansie.
Die ruim vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 9 gaste. Elke slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het ook 'n enkelbed. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n wasmasjien en lessenaar in een van die kamers. Die kombuis lei na 'n oopplan-sitarea met 'n eetarea en gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n groot dek met braaigeriewe en buitesitplek. Veilige parkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anne-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 582 Fish Eagle Drive, Cintsa, East London, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink The White House at Cintsa het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
582 Fish Eagle Drive, Cintsa, East London, 5275, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang