+46
Gastehuis in Die Bult

The Wild Ivy Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjies, skoon en rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en skoon. Blyplek het alles wat nodig is. Baie vriendelike en goeie diens. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riegert V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Gemaklik en gerieflik. Ek kan Wild Ivy aanbeveel. Die gasvrou was vriendelik en flink. Ek het heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Lekker gebly, lekker geslaap en vriendelik ontvang. Baie lekker, netjies, skoon en baie vriendelik ontvang. Naby NWU. Enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sanrie D
1 nag
4.4
Feb 2026

Gemaklik en gerieflik. 'n definitiewe opsie vir volgende keer! Pragtige plekkie met alles wat nodig is. Ruim en gemaklik en sentraal geleë!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeline T
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantasties, rustig. Baie lekker gebly, dis netjies en alles wat jy nodig het om 'n vinnige ontbyt te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike plek. Ons het tydens Aardklop by Wild Ivy oorgebly. Alles was piekfyn en dit is werklik 'n lieflike plek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ruim en netjiese eenheid. Heerlik gebly. Skoon, netjiese en moderne eenheid. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies en veilig. Sal weer kom vir die volgende Aardklop. Heerlik gebly. Alles skoon, netjies en prakties uitgelee. Vriendelike ontvangs. Veilige parkeerplek. Maklike toegang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JOLINE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

69 Rissikstreet, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2831fc726bda8abf32a7b5a3fe2952b81b5eaaa9ed795e58489bf6d96c41b4003bb242eeace1a8486cd844a2b42fd7388ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 69 Rissikstreet Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6974872 27.0900498

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang