Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46
Gastehuis in Die Bult

The Wild Ivy Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre D
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

‘n Baie lekker bly ervaring. Dit was weereens ‘n baie lekker verblyf en die rustige tuin geniet. Die waterfonteintjie en voëls dra by tot rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerireflik, netjies, uitstekend. Dit was baie goed. Sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanrie D
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Gerieflik en fantasties ingerig! Definitief 'n baie goeie keuse! Heerlik gemaklik en sentraal geleë!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjies, skoon en rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco D
Kort verblyf
4.8
Aug 2026

Gerieflike verblyf. Netjiese verblyf, naby die NWU. Gemaklike, skoon fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Lekker gebly, lekker geslaap en vriendelik ontvang. Baie lekker, netjies, skoon en baie vriendelik ontvang. Naby NWU. Enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sanrie D
1 nag
4.4
Feb 2026

Gemaklik en gerieflik. 'n definitiewe opsie vir volgende keer! Pragtige plekkie met alles wat nodig is. Ruim en gemaklik en sentraal geleë!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en skoon. Blyplek het alles wat nodig is. Baie vriendelike en goeie diens. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riegert V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Gemaklik en gerieflik. Ek kan Wild Ivy aanbeveel. Die gasvrou was vriendelik en flink. Ek het heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JOLINE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

69 Rissikstreet, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2831fc726bda8abf32a7b5a3fe2952b81b5eaaa9ed795e58489bf6d96c41b4003bb242eeace1a8486cd844a2b42fd7388ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 69 Rissikstreet Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6974872 27.0900498

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang