+40
Gastehuis in Pretoria-Oos

The Woodpecker Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Reana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uiters aangename ervaring. Sal met vrymoedigheid aanbeveel. Baie lekker gebly! Alles was luuks en skoon. Personeel uiters vriendelik, behulpsaam en effektief. Pragtige tuine en meubels. Ontbyt was heerlik en baie keurig bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

I will return. I loved staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie dankie Randal vir jou ongelooflike gasvryheid. Baie luukse verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

My huis weg van die huis️. My huis weg van die huis. Vriendelike mense wat moeite doen en omgee, wat klem lê op detail. Veilig, netjies, keurig. Ek sal enige tyd weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die ontbyt was baie heerlik. Baie dankie! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Inboek was baie vinnig en maklik. Randall het ons vriendelik ontvang. Baie gemaklik. Bed is besonders gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tesca S
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie netjies awesome plek. Baie lekker gebly. Ontbyt uit 'n boek uit. Goed opgeleide personeel, baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daline O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons gaan beslis weer daar bly. Ons is baie vriendelik ontvang en ontbyt was so mooi voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
The Woodpecker Inn
Baie dankie Ons waardeer elke inset van ons gaste.

Esta V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Baie spesiaal en lekker stil. Dit is 'n pragtige plek, mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Pragtige gastehuis. Groot kamers vir een nag se oorslaap. Baie mooi kamers, skoon, gerieflik met 'n baie ruim kamer, sitkamer en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 853
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 853
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 853
per nag (plek vir 2)
Bespreek

43 Emfuleni Avenue, Woodhill Residential & Golfing Estate, Garsfontein Drive, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNjFkMGMyLThjZjQtNDZkZS1hMDBmLTk5NWUxY2ZlN2M0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 853 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 43 Emfuleni Avenue Woodhill Residential & Golfing Estate, Garsfontein Drive 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.819867532091 28.31154582209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang