+40
Gastehuis in Pretoria-Oos

The Woodpecker Inn

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 43 Emfuleni Avenue, Woodhill Residential & Golfing Estate, Garsfontein Drive, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Woodpecker Inn is 'n luukse gastehuis in die toonaangewende Woodhill Golf and Residential Estate en bied sekuriteit van die hoogste standaard.

Die verblyf bestaan uit 7 en suite-slaapkamers met swart- en geelhoutmeubels. Die kamers het lugversorging, 'n oorhoofse waaier, gratis WiFi, yskaste, digitale kluis en 'n TV met DStv-kanale.

Ontbyt word in ons ruim eetkamer bedien. Ander maaltye is beskikbaar op versoek. Ons bied ook ekstra geriewe, soos 3 ruim leefareas, 'n kroeg en 'n swembad. Die Woodhill Country Club het 'n 9- en 18 putjie- gholfbaan, muurbal-, padel- en tennisbane, konferensiegeriewe en 'n restaurant.

Die gastehuis is na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe en die omgewing in en om Pretoria bied verskeie ander uitstekende gholfbane. Die Gary Player en Lost City Gholfbane en die Pilanesberg Natuurreservaat is slegs 'n uur en 'n half van ons af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 43 Emfuleni Avenue, Woodhill Residential & Golfing Estate, Garsfontein Drive, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink The Woodpecker Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 853
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 853
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 853
per nag (plek vir 2)
Bespreek

43 Emfuleni Avenue, Woodhill Residential & Golfing Estate, Garsfontein Drive, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNjFkMGMyLThjZjQtNDZkZS1hMDBmLTk5NWUxY2ZlN2M0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 853 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 43 Emfuleni Avenue Woodhill Residential & Golfing Estate, Garsfontein Drive 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.819867532091 28.31154582209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang