+25
Selfsorg in Villiersdorp

Theewaterskloof Country Estate

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Destemonia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het lekker gebly, dankie. Ons het lekker gebly, alles wat ons benodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazreen E
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

I had a lovely weekend, I will definitely book again. Theewaterskloof is a beautiful and peaceful estate, the house was clean and catered with everything you need. The beds were comfortable, bedding was clean. They catered extra mattresses and bedding for the children who made them a bed in the living room and camped out. No DSTV so make sure you have an app to watch movies on. WiFi was available. I will definitely book again. Thank you for a lovely weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Baie ontspannend. Alles was reg gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit F
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

Sal weer gaan. Dit was heerlik. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Colin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Good value, spacious, clean and secure. Unfortunately, I could not enjoy all the facilities as I needed to be hospitalised with an infection, but the family thoroughly enjoyed the stay! The house is perfect for a large family, with ample space to entertain and plenty of bathrooms. My son and his girlfriend took the opportunity to play a round of golf. I took my mom with us (we celebrated her 80th) and she felt secure at all times. We had a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Dear Colin, thank you very much for the lovely review. I am sorry to hear about your illness. Wishing you all the best and we look forward to hosting you again soon!

Corlea V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Aangesien dit 'n sakereis was, was dit 'n ideale plek om na werk te ontspan! Beslis! Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet!

Melissa H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Peaceful and comfortable. Great communication from host. We had the most relaxing time in a very comfortable house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Thanks so much, Melissa! So glad you enjoyed your stay!

Rene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Good spot, house needs work. Lovely location with great access to a variety of areas. Very safe estate, the kids loved riding their bikes on the estate roads.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Goeie ligging, baie spasie maar teleurstellend t.o.v. aspekte hierbo. Baie lekker omgewing met die dam en golfbaan op jou voorstoep. Ongelukkig was daar 'n paar probleme, naamlik ligte wat nie gewerk het nie, TV het nie gewerk nie en geen WiFi nie. Sou meer verwag vir die prys wat gevra word!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Liewe gas, Baie dankie vir jou terugvoer en om ons bewus te maak van die probleme. Ons is jammer dat jy voel dit was nie 'n waardevolle ervaring nie en ons sal maatreëls tref om verbeterings aan die huis aan te bring. Die WiFi is iets wat ons oorweeg het aangesien hulle onlangs veselkabels in die landgoed aangebring het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Draga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

101 Fairways Road, Theewaterskloof Estate, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba8d5ce37a07f465290dfe37404e09c88082566e1f844a541ab5cd1a3da5c0768c6eb93ec6e8c4860eaef65cd09bfee1d0bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 58 5 1 5 101 Fairways Road Theewaterskloof Estate 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051270489618 19.286233484745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang