LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Theewaterskloof Country Estate | LekkeSlaap
+10

Theewaterskloof Country Estate

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Theewaterskloof Country Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ryan S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S
Saam met vriende

Fantasies uitstekend wonderlik

Pragtige uitsig orals

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Baie dankie!!! So glad you enjoyed it and we appreciate the kind feedback.

Theewaterskloof Country Estate
Divan K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan K
Saam met vriende

Very neat, lovely stay!

We had a nice evening with a round of golf to follow. Would recommend anyone looking to escape the city to stay at Theewaterskloof Country Estate. Golf course in very good condition.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Thank you for the kind review. I'm very glad you enjoyed your stay.

Theewaterskloof Country Estate
Jan S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Dankie dit was 'n wonderlike naweek.

Lekker naby die dam.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dankie! Ons is bly julle het dit geniet.

Theewaterskloof Country Estate
Justus V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus V
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek vir watersport, golf en klein kinders.

Puik geriewe en instandhouding.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Baie dankie vir die review!

Theewaterskloof Country Estate
Steve S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve S
Gesin met klein kinders

Felt at home from the moment I opened the door.

I was very impressed from the moment we arrived. Everything that one needed was there. I was even assisted to have the DStv activated so that we could watch the rugby. We will definitely come stay here again with our next visit.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Good day Steve,

Many thanks for your review. So glad you had a good stay. We look forward to hosting you in future!

Theewaterskloof Country Estate
Amy S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy S
Gesin met klein kinders

Perfect and relaxing.

We throughly enjoyed our stay. The house had everything, only needed to take clothes. Very clean, felt at home, beautiful garden, relaxing, spacious.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Good day Amy,

Many thanks for the kind review. So glad to hear you had a good stay.

Theewaterskloof Country Estate
Carol A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol A

Fantastiese naweek. Waarde op sy beste.

Letterlik net jou kos en klere is nodig. Baie dankie vir 'n ongelooflike verblyfnaweek. Ek beveel dit beslis aan vir enige een wat die vreedsaamheid en gerief soek.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Baie, baie Dankie. Ek is bly julle het dit geniet!

Theewaterskloof Country Estate
Anna-marie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met vriende

'n Lekker kuierhuis vir vriende.

Sien sterre.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Baie dankie Anna-marie,

Ek is bly jy het dit geniet.

Theewaterskloof Country Estate
Christo S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met vriende

An ideal place for a large group of people to enjoy time together.

We chose Theewaterskloof Country Estate for the last night of our bicycle tour of the Overberg. It was sheer luxury. It's ideal for a large group of adults and children. We were only 6 adults and there were lots of room for more. The kitchen and entertainment area is enormous and leads out onto a wide stoep. Draga is an excellent host and quick to respond to the queries we had.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Christo,

Many thanks for your kind review. I'm very pleased you had a comfortable stay.

Wishing you all the best on your next adventure!
Warm regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Elvira H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira H
Saam met vriende

Heerlik ontspannend saam met goeie vriende.

Pragtige huis, baie veilig, naby dorp vir nodige inkopies. Volledig toegerus, badkamers en kombuis kort skoonmaak.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Beie dankie vir die resensie, lekker dag verder!

Theewaterskloof Country Estate
Gail S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S
Gesin met tieners

Dit was die beste naweek ooit.

Die plek is groot en deftig. Pragtige plek, mooi en deftig. Ek en my gesin, plus twee van my vriende was daar vir die naweek. Ons het dit baie geniet. Het alles wat ek in vakansieplek verwag en meer. DStv vir die kinders. Ons het lekker gebraai en op die patio gekuier. Al wat ek kan sê is: Mooi plek, waarde vir geld. Ek will weer gaan.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Theewaterskloof Country Estate
Mildred P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred P
Saam met vriende

Veilig, gerieflik en rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Beie dankie!

Theewaterskloof Country Estate
Crystal J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal J
Saam met vriende

What a beautiful and lovely stay.

We have had a lovely time. Staff friendly and accommodating. The place was more than what was expected.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Crystal,
Thanks for the lovely review! Much appreciated. Have a great day.
Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Johnny S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny S
Gesin met tieners

Fantasties.

Stil, rustig en luuks. Jy kry meer as waarvoor jy betaal.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Baie danke vir die resensie!

Theewaterskloof Country Estate
Naz N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naz N

Perfect location if you are looking for a place of peace & quiet with no disturbances.

Enjoy comfort within your home.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Many thanks for the review. I am so glad you enjoyed your stay.

Theewaterskloof Country Estate
Marchell V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell V
Gesin met klein kinders

We will surely be back.

Nice and quiet place. We love it.

Waleed A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waleed A
Saam met vriende

Uitstekend.

Briljante verblyf, skoon, gerieflik en het al die nodige items.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Superb.

Brilliant stay, clean, convenient and had all the necessary items one needs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Adenaan,

Many thanks for the review! I'm very pleased you had a good stay!

Kind regards,
D. Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Bernadette O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette O
Besigheidsreis

Die huis was fantasties, ons het dit baie geniet en doen dit weer!

Het baie lekker tyd gehad in 'n netjiese, skoon huis wat als het wat mens benodig vir selfsorg.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Bernadette,

Thank you very much for your kind words and sterling review. much appreciated! I'm very glad you enjoyed yourselves!

Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Elmarie W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W
Saam met vriende

Convenient!

We had a great stay. It was freezing. Unfortunately the gas bottle for the heater was empty but Cornelia came to the rescue and replaced the bottle with a full one immediately! We will be back.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Elmarie,

Thank you for your review and I'm very happy to hear that Cornelia was so efficient in assisting you. Take care and all the best for the festive season!

Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Ronel C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C

Waarde vir geld.

Baie gerieflik en netjiese verblyf, maar moeilik om sleutel by sekuritiet te kry as betaling nie gou genoeg gekommunikeer word vanaf skakelpersoon nie.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Ronel,

Thank you for your review.

I'm so sorry you had trouble at the security. I'm not sure why this happened, but I will look into it. There was no hold placed on the key from my side and I am the owner.

Wishing you all the best,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Anneline M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline M
Gesin met tieners

Breathtaking views.

Excellent stay and the shops are not to far. The house is magnificent. Will definitely go again.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Anneline, thank you so much for your review. I'm very glad you enjoyed your stay, and we look forward to having you again.

Theewaterskloof Country Estate
Marc T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc T
Gesin met klein kinders

Stunning.

I was really impressed as this place had much more than what we expected. We really enjoyed it. We will definitely come back again.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Marc,

Thank you for your lovely rating. I'm glad you had a good stay and we would be happy to have you again too!

Kind regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Lindy Lee B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy Lee B
Gesin met klein kinders

Absolutely awesome!

Everyone - including the kids - enjoyed every moment of our stay. We will surely go back.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Hi Lindy,
Thanks so much! So glad you enjoyed it! All the best for 2018!
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Viona S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viona S
Saam met vriende

It was a fantastic weekend.

The house is amazing. Everything was available and the only thing we had to take was food. It has such a relaxing atmosphere and environment. It could become home away from home for us.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Viona,
Many thanks for such a kind review. I am very pleased that you had a good stay and we look forward to hosting you in the future. Have a lovely festive season and all the best for 2018.
Kind regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Erin M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin M
Saam met vriende

Skoon, netjies en spacious.

Heerlik gebly. Huis is skoon en fully kitted. Beddens is gemaklik en slaap lekker. Sal vir seker weer kom kuier.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Erin,

Thank you for the lovely review. We are so happy you had a good stay and we look forward to having you again!

Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Leonie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V
Saam met vriende

Felt right at home.

Was netjies en skoon. Ons het dit geniet en sal weer gaan. Daar was als wat ons nodig gehad het.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Leonie,
Thank you so much for your rating, and you would be most welcome to come and stay with us again.
Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Hentie R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie R

Gerieflik en skoon.

Ons groep bestaande uit agt persone het die verblyf as luuks ervaar. Veral na 'n lang dag op ons voete by die veteraantrekkerskou. Hoogs aan te bevele.

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Geagte Hentie,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is so bly dat u 'n aangename verblyf gehad het en sien uit daarna om u weer in die toekoms by ons te hê.
Groete,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Shelley S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley S
Saam met vriende

Nice and spacious - lots of room for a big group travelling together.

Just what we needed, lots of room and it was nice and comfy - fully equipped kitchen. Just the one room, the plugs didn't work - so we couldn't turn the heaters on in there, or charge phones. No blankets provided, it was mid winter with snow on the mountains and it was freezing. Really recommend owners have blankets available for the beds. Great to have towels provided and the place was lovely and clean and equipped. Thank you!

Theewaterskloof Country Estate's terugvoer

Dear Shelley, thank you very much for your feedback. We had some renovationsort done downstairs and that might be why there might be a problem. Thank you for alerting us to it. I will definitely check the blanket situation and get more blankets. Otherwise I'm very glad that you had a good stay and hope that we will see you again!
Warm regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-straat 101, Theewaterskloof Landgoed, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNTdjOGNmLTNmNGYtNDZkYi05YmMwLTY2ODczN2I5ZTlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 101 Fairways Road Theewaterskloof Estate 6848 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.051270489618 19.286233484745
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!